Middag Jol – Onderhoud Met Marion Holm

Michiel Gesels Met Jean En Mark Oor Wasgoedlyn

Michiel Gesels Met Frans Swart Van Lefra Produksies

‘n Video van ‘n raadslid van die DA, sirkuleer op sosiale media

‘n Video van Mpho Ramathibe, raadslid van die DA, sirkuleer op sosiale media.

Foto: Youtube

In die video is Ramathibe dronk en in ‘n onderonsie met iemand van die publiek buite die Moqhaka Munisipaliteit in Bloemfontein betrokke.

Annelie Lotriet, voorsitter van die DA in die Vrystaat sê dat daar reeds dissiplinêre stappe teen die raadslid geneem word.

Middag Jol Potgooi – Onderhoud met Hannes van Wyk

Jaco gesels met Ghapi

Onderhoud met Wynand van Vollenstee