Entries by Leandre

Gauteng: “LUR vir Onderwys het agtergeraak met sy werk”

Die Vryheidsfront Plus sê die Gautengse LUR vir Onderwys, Panyaza Lesufi, het agtergeraak met sy werk, en dit veroorsaak onnodige spanning tussen die Departement van Onderwys en die skole in die provinsie. Die party sê die Grondwethof het Lesufi in Mei 2016 opdrag gegee om toe te sien dat die nuwe voergebiede vir skole in […]

Optog na die JEB teen die beweerde ekonomiese uitsluiting van bruin mense

Die Gautengse koördineringskomitee van die Shut-Down-veldtog sê hulle optog na die Johannesburgse Effektebeurs vandag is om aan te dring op die ekonomiese insluiting van bruin mense. Die groep is ook besig om vir dié week ʼn landswye afsluiting te reël wat bekend sal staan as Bloed-Vrydag. Die organiseerder, Anthony Phillip Williams, sê hulle verwag ʼn […]