WAT SȆ DIE WOORD – 31 OKTOBER 2018

Op 31 Oktober 2018 is dit die 501ste herdenking van die Hervorming. Die tema wat hierby aansluit, naamlik ‘Die Beginsels van die Hervorming’

Riaan Schoeman se ateljeegas is prof Pieter Verster, van die Fakulteit Teologie.

Wat sê die Woord – 24 Oktober 2018

In Woensdagaand se Wat sê die Woord, tussen half sewe en half agt, praat Riaan Schoeman met Pastoor Marius Jacobs oor wat alles gebeur het tydens Radio Rosestad se “Gee-projek”. Hulle praat ook oor wat die Bybel sê met betrekking tot DANKBAARHEID.