Ken jy my?

1. Eerste dag by die werk
Die oomblik waarna ek ‘n leeftyd uitgesien het, was natuurlik ongelooflik opwindend. Totdat ek by die ateljee ingestap  en omtrent al my woorde vergeet het. Ek was maar net gelukkig dat ek darem my naam kon onthou.

2. Wat sal jy jou boot noem?
Stille waters, diepe grond.

3. Wat irriteer jou die meeste?
Mense met lelike eetgewoontes, want ongelukkig is my ore met al die musiek baie fyn ingestel.

4. Watse vreemde gewoonte het jy?
Ek praat te vining sodra ek opgewonde raak.

5. Daardie een ding wat nie by die werk moes gebeur nie
Werk…