Innie Skuur

14 Februarie – URNUS HUMAN – R100

Kaartjies by kiki Corner in LHP

15 Februarie – BRENDAN PEYPER – R120
Kaartjies by Kiki Corner in langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

28 Februarie – ALAN LADD
Kaartjies by Kiki Corner

1 Maart – JAK DE PRIESTER
Kaartjies by Kiki Corner in langenhovenpark of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

2 Maart – Country Aand met Michiel Combrinck
Kaartjies slegs by Tobie Fourie

4 Maart – JOSHUA NA DIE REEN
Kaartjies by Kiki Corner of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

7 Maart – JENNIFER ZAMUDIO
Kaartjies by Kiki Corner of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

8 Maart – JAN BLOHM
Kaartjies by Kiki Corner of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

5 April – ANDRIETTE
Kaartjies by Kiki Corner of bespreek by meerkatkolonie@vodamail.co.za

Heerlike pizzas en kontantkroeg beskikbaar vanaf 18h30 en vertonings begin om 19h30

Gereformeerde Kerk BFN Noord – Gala aand met Andries Vermeulen

Die Gereformeerde Kerk BFN Noord hou op 1 Maart 2019 ‘n funksie in Bobbiespark Saal.
Kaartjies beloop R200 per persoon of R1600 per tafel van 8 en sluit in ‘n heerlike aand van vermaak deur Andries Vermeulen, ‘n 3 gang boerekos maaltyd en tafel wyn en koeldrank in.
Daar sal ook ‘n kontant kroeg beskikbaar wees en ‘n veiling van interessante items en wyne word gehou.

Die opbrengs uit die funksie is ten bate van:
1. Reddersburg Kinderhuis
2. Shalom Gemeente se boufonds
3. Gereformeerde kerk se Susters

Sitplekke of tafels kan bespreek word by Louis van Niekerk (082 651 0001) of Cobus Venter (082 055 7083).

Dr. F.C. Visserskool Gholfdag

Datum: 2 Maart 2019

Baan: Tempe

Formaat: BBS

Koste: R250 per speler OF R1 000 per 4 bal

Oggend- en middagveld (sluit halfweg in)

Baie pryse om te wen

Vir enige navrae: skakel die skool by 051 433 1213

Vir beskrekings: skakel Tempe Gholfklub by 051 402 1489

Loof en prys aand

Die Vrouebediening nooi alle vroue van Bloemfontein en omgewing om die Here saam met hulle te loof en prus!

Jasmynlaan, Gardeniapark

10 Maart 2019 om 18:00

Meer inligting skakel 051 522 0392

Dinsdae – Vrydae tussen 08:00 en 12:00