Die brand wat op die berghange van Kogelbaai buite Kaapstad woed het na die opvangsgebied van die Steenbrasdam versprei

Die brand wat op die berghange van Kogelbaai buite Kaapstad woed het na die opvangsgebied van die Steenbrasdam versprei

Die brand wat op die berghange van Kogelbaai buite Kaapstad woed het na die opvangsgebied van die Steenbrasdam versprei.

Die brand het op Nuwejaarsdag in Pringlebaai begin en verlede Sondag na Kogelbaai versprei.

Tien wildsbokke moes weens beserings uitgesit word.

Meer as 8 000 hektaar veld het reeds afgebrand.

Die brand hou in die stadium nie ‘n bedreiging vir eiendom in nie, maar die R 44 tussen Gordonsbaai en Rooi Els bly gesluit.