Die Dros-verkragtingslagoffertjie sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Pretoria agter toe deure getuig in die verhoor van Nicholas Ninow

Die Dros-verkragtingslagoffertjie sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Pretoria agter toe deure getuig in die verhoor van Nicholas Ninow.

Hy het skuldig gepleit toe die verhoor Maandag begin het., maar die hof het sekere fasette van sy pleit verwerp omdat dit van die staat se saak verskil.

Die 7-jarige meisie is ʼn jaar gelede in ʼn restaurant in die hoofstad verkrag.

Ninow het aan die hof gesê hy was in die vrouetoilet om dwelms te gebruik.