Die energiekenner, Ted Blom, sê ʼn volledige forensiese ondersoek moet gedoen word om korrupsie by Eskom in die kiem te smoor

Die energiekenner, Ted Blom, sê ʼn volledige forensiese ondersoek moet gedoen word om korrupsie by Eskom in die kiem te smoor

Die energiekenner, Ted Blom, sê ʼn volledige forensiese ondersoek moet gedoen word om korrupsie by Eskom in die kiem te smoor.

In sy getuienis voor die staatskapingskomissie vroeër vanjaar, het die raadsvoorsitter van Eskom, Jabu Mabuza, gesê toe hy in Januarie laasjaar die beheer oorgeneem het by die elektrisiteitsvoorsiener, het hy agtergekom dat Eskom die bakermat van korrupsie en staatskaping was.

Blom sê die finansiële omstandighede by Eskom is haglik verby