Die petrolprys sal Woensdag opskiet met tussen R1,31 en R1,34 sent per liter in Gauteng, afhangend van die oktaanvlak

Die feit dat die rand in Julie onder R14 teen die dollar verhandel het, versterk die hoop op goedkoper diesel in Augustus

Die feit dat die rand in Julie onder R14 teen die dollar verhandel het, versterk die hoop op goedkoper diesel in Augustus.

Die woordvoerder van die Outomobiel Assosiasie oftewel die AA-, Layton Beard, verwag dat die petrolprys volgende maand sewe sent duurder kan wees, maar dat diesel en paraffien teen 14 sent goedkoper kan verhandel.

Beard sê egter dié syfers kan moontlik teen die einde van die maand verander, en dat die styging in die rand ‘n stukkie goeie nuus is.