Die organisasie, Media Monitoring Africa, is van mening dat daar ʼn ingrypende verskuiwing moet kom in die bedryf van die SAUK

Die organisasie, Media Monitoring Africa, is van mening dat daar ʼn ingrypende verskuiwing moet kom in die bedryf van die SAUK

Die organisasie, Media Monitoring Africa, is van mening dat daar ʼn ingrypende verskuiwing moet kom in die bedryf van die SAUK.

Die Minister van Finansies, Tito Mboweni, het geweier om ʼn uiters noodsaaklike regeringswaarborg aan die openbare uitsaaier te verleen, sodat hy op die lug kan bly.

Die SAUK skuld sy verskaffers sowat 1,9-miljard Rand, terwyl hy steeds sukkel om salarisse te betaal.

William Bird van die media-organisasie sê dit wil voorkom asof die regering die uitsaaier se krisis wil verleng