Die Suid-Afrikaanse Onderwysersvakbond het die bewerings van bedrog, korrupsie en geldwassery ontken wat die Valke en die Departement van Arbeid tans ondersoek

Die Suid-Afrikaanse Onderwysersvakbond het die bewerings van bedrog, korrupsie en geldwassery ontken wat die Valke en die Departement van Arbeid tans ondersoek

Die Suid-Afrikaanse Onderwysersvakbond het die bewerings van bedrog, korrupsie en geldwassery ontken wat die Valke en die Departement van Arbeid tans ondersoek.

Die hoofbestuurder, Chris Kloppers, se jaarlikse salaris van R3,6-miljoen is na wat berig word onder die talle beweerde onreëlmatighede wat deur die arbeidsregistrateur ondersoek word.

Klopper sê die aantygings is belaglik.