Inwoners van Fichardtpark en Pellissier kan more ‘n sewe-uur lange kragonderbreking verwag as gevolg van herstelwerk en opgraderings

Inwoners van Fichardtpark en Pellissier kan more ‘n sewe-uur lange kragonderbreking verwag as gevolg van herstelwerk en opgraderings wat deur die Mangaung-metro aan die kragnetwerk gedoen word.

Inwoners word gemaan om ten alle tye gewaarsku om kragpunte as lewendig te beskou.

Die metro het in sy verklaring ook beklemtoon dat indien die krag ‘n uur na die beplande afsnytyd steeds aangeskakel is, die metro dan noodgedwonge die herstelwerk na ‘n ander dag verskuif het.