Gru-ongeluk op die N-8-pad: Dodetal staan nou op 6

Die Vrystaatse departement van vervoer het bevestig dat die dodetal na die gru-ongeluk Saterdag op die N-8-pad in Botshabelo nou...
Read More
Gru-ongeluk op die N-8-pad: Dodetal staan nou op 6

Die 14 partye wat in die parlement verteenwoordig word sal vandag president Ramaphosa se staatsrede debatteer

Die veertien partye wat in die parlement verteenwoordig word, sal vandag president Cyril Ramaphosa se staatsrede van verlede Donderdag, debatteer....
Read More
Die 14 partye wat in die parlement verteenwoordig word sal vandag president Ramaphosa se staatsrede debatteer

Bloemfonteiners kan verwag dat watertoevoer vandag deur die loop van die dag na die onderskeie woonbuurte sal begin herstel

Bloemfonteiners kan verwag dat watertoevoer vandag deur die loop van die dag na die onderskeie woonbuurte sal begin herstel. Volgens...
Read More
Bloemfonteiners kan verwag dat watertoevoer vandag deur die loop van die dag na die onderskeie woonbuurte sal begin herstel

Die polisie in Limpopo stel ondersoek in na die dood van ʼn man en sy twee dogters in ʼn oënskynlike gesinsmoord in Polokwane

Die polisie in Limpopo stel ondersoek in na die dood van ʼn man en sy twee dogters in ʼn oënskynlike...
Read More
Die polisie in Limpopo stel ondersoek in na die dood van ʼn man en sy twee dogters in ʼn oënskynlike gesinsmoord in Polokwane

Verskeie programme is vir leerders gereël om te verseker dat hulle tydens die skoolvakansie veilig bly

Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement se Direktoraat vir Veilige Skole het verskeie programme vir leerders gereël om te verseker dat hulle tydens...
Read More
Verskeie programme is vir leerders gereël om te verseker dat hulle tydens die skoolvakansie veilig bly

Die VN vra vir ʼn onafhanklike ondersoek na die dood van die voormalige Egiptiese president, Mohammed Morsi

Die Verenigde Nasies het ʼn beroep gedoen vir ʼn onafhanklike ondersoek na die dood van die voormalige Egiptiese president, Mohammed...
Read More
Die VN vra vir ʼn onafhanklike ondersoek na die dood van die voormalige Egiptiese president, Mohammed Morsi

Die polisie in Pretoria waarsku haweloses teen ʼn moontlike reeksmoordenaar

Die polisie in Pretoria het die hoofstad se haweloses teen ʼn moontlike reeksmoordenaar gewaarsku. Dit volg nadat vier boemelaars onder...
Read More
Die polisie in Pretoria waarsku haweloses teen ʼn moontlike reeksmoordenaar

Die Hooggeregshof het uitspraak voorbehou in die aansoek van drie Boeremag-lede dat hul verhoor onwettig verklaar en hulle onvoorwaardelik vrygelaat moet word

Die Hooggeregshof in Pretoria het uitspraak voorbehou in die aansoek van drie Boeremag-lede dat hul verhoor onwettig verklaar en dat...
Read More
Die Hooggeregshof het uitspraak voorbehou in die aansoek van drie Boeremag-lede dat hul verhoor onwettig verklaar en hulle onvoorwaardelik vrygelaat moet word

Bloemwater gaan beplande instandhoudingswerk aan die Welbedacht Dam-pyplyn uitvoer

Die Mangaung Metro het bevestig dat Bloemwater beplande instandhoudingswerk aan die Welbedacht Dam-pyplyn gaan uitvoer wat onderbrekings van 36 uur...
Read More
Bloemwater gaan beplande instandhoudingswerk aan die Welbedacht Dam-pyplyn uitvoer

ʼn Indiese waaghals verdrink nadat hy Houdini probeer naboots

ʼn Indiese waaghals, Chanchal Lahiri ook bekend as die Mandrake, het verdrink nadat hy homself in die Gangesrivier laat afsak...
Read More
ʼn Indiese waaghals verdrink nadat hy Houdini probeer naboots