Inhegtenisnemings volg nadat ʼn Vodacom-winkel in Limpopo in puin gelê is

Die DA in Limpopo sê hy het betroubaar verneem dat die polisie inhegtenisnemings uitgevoer het in verband met die vandalisme...
Read More
Inhegtenisnemings volg nadat ʼn Vodacom-winkel in Limpopo in puin gelê is

ANC-leier word beskuldig daarvan dat hy tien miljoene uit die Stad Johannesburg gemaak het

Nuwe getuienis dui daarop dat die voorsitter van die ANC se Johannesburgse streek, Geoff Makhubo, ʼn geskatte 30-miljoen Rand verdien...
Read More
ANC-leier word beskuldig daarvan dat hy tien miljoene uit die Stad Johannesburg gemaak het

Groot inspuiting vir die Atlantis-streek aan die Weskus

President Cyril Ramaphosa het vandag die Spesiale Ekonomiese Sone in Atlantis in die Wes-Kaap bekend gestel. Die gebied van bykans...
Read More
Groot inspuiting vir die Atlantis-streek aan die Weskus

Staatsbegrafnis van George H W Bush in Washington

President Donald Trump, vier voormalige Amerikaanse presidente en wêreldleiers het in Washington saamgetrek om die staatsbegrafnis van die land se...
Read More
Staatsbegrafnis van George H W Bush in Washington

Die DA sê Supra Mahumapelo moet sy seun se beurs van 1,1-miljoen Rand terugbetaal

Die DA sê die voormalige premier van Noordwes, Supra Mahumapelo, moet onmiddellik die beurs van 1,1-miljoen Rand terugbetaal wat Denel...
Read More
Die DA sê Supra Mahumapelo moet sy seun se beurs van 1,1-miljoen Rand terugbetaal

Die Staatspensioenfonds gaan nie hul befondsing aan Eskom staak nie

Die Staatspensioenfonds sê daar sal noodlottige gevolge wees as hulle ophou om Eskom te befonds. Die fonds se beleggingsportefeulje het...
Read More
Die Staatspensioenfonds gaan nie hul befondsing aan Eskom staak nie

Suid-Afrikaners het nagenoeg 2,9-miljard Rand uitgegee op Swart Vrydag

Suid-Afrikaners het verlede maand nagenoeg 2,9-miljard Rand op Swart Vrydag uitgegee. Dit verteenwoordig ʼn groei van 15,92% in vergelyking met...
Read More
Suid-Afrikaners het nagenoeg 2,9-miljard Rand uitgegee op Swart Vrydag

Die Nasionale Raad van Provinsies stem ook ten gunste van onteiening sonder vergoeding

Die Nasionale Raad van Provinsies het ook die Gesamentlike Grondwetlike Hersieningskomitee se verslag aanvaar, wat aanbeveel dat die Grondwet gewysig...
Read More
Die Nasionale Raad van Provinsies stem ook ten gunste van onteiening sonder vergoeding

AgriSA sê onteiening sonder vergoeding sal nie grondhervorming bevorder nie

AgriSA sê hy sal alle geloofwaardige weë nastreef om die belange van boere en boeregemeenskappe te beskerm. Dit sluit in...
Read More
AgriSA sê onteiening sonder vergoeding sal nie grondhervorming bevorder nie

Beurtkrag onderbreek ʼn emosionele hofsaak

Die veroordeelde vrouemoordenaar, Jason Rohde, se dogter se getuienis ter versagting van sy vonnis is vanoggend onderbreek toe beurtkrag die...
Read More
Beurtkrag onderbreek ʼn emosionele hofsaak