Varkgriep is vir eers onderbeheer in Bloemfontein

Varkgriep is vir eers onderbeheer in Bloemfontein

Volgens die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes, is dit die tweede keer in 36 jaar dat die griepseisoen so vroeg begin het.

Die H1N1-virus, meer bekend as varkgriep, is eers onderbeheer in Bloemfontein.

Dr. Nazell Strampe- ‘n dokter van die Life Rosepark hospital- sê dat Tamiflu en Relenza die griep varieteite goed onderbeheer het.

Dit is nog nie te laat vir griepinenting nie- en word dit egter deur medici aanbeveel.