WEER: WAARSKUWING TEEN VELDBRANDE

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku teen toestande wat bevorderlik is vir die onstaan van weghol veldbrande word verwag oor die Vrystaat, NoordWes provinsie, verre oostelike dele van die NoordKaap, suidelike en sentrale dele van Gauteng, noordelike en westelike dele van OosKaap, asook die suidwestelike dele van Limpopo en Mpumalanga.

Swaar reen neerslae (50mm in 24uur) is verder moontlik oor die berge dele van die Kaap Metropole, suidwestelike dele van die Kaap Wynlands en die westelike dele van Overberg Distrik.