Gewild
Die direkteur van Swifambo Rail, Aswell Mashaba, het nie vandag voor die staatskapingskommissie verskyn nie hoewel hy gedagvaar is om te getuig. Mashaba se weier volg dié van oud-president Jacob Zuma. Soos Zuma het Mashaba ook in ‘n brief aan