10 Nagte Israel Tour saam met Rosestad

 

10 nagte Israel tour saamgestel deur

Vertrek vanaf Johannesburg na Tel Aviv. Datum van vertrek: 15 Mei 2022.

Dag 1

Arriveer in Tel Aviv

Besoek die hawe van Jaffa waarvanaf Jona na Nineve toe vertrek het.

Besoek Shuk HaCarmel of te wel die Carmel Mark, hul eie “boeremark”.

Nog hoogtepunte vir die dag sluit in: – Neve Tzedek – Kikar Rabin – Ou trein stasie – Ou stad van Jaffa.

Oornag in Tel Aviv by die Prima City Hotel (Of ‘n soortgelyke hotel)

 

Dag 2
Vertrek na die See van Galilea en oppad besoek ons Haifa, Nazaret en Meggido.

Oornag vir die volgende 2 aande langs die See van Galilea in Tiberias by Prima Galil Hotel of soortgelyk.

 

Dag 3
Hoogtepunte: Bergpredikasie │ Kapernaum │ Bootrit op die See van Galilea

 

Dag 4
Hoogtepunte: Kfar Cana │ Mt Tabor │ Beit Shean

Beit Shean Nasionale Park

Oornag vir die volgende 5 aande in Jerusalem by die Prima Royale Hotel of soortgelyk.

 

Dag 5 tot 8

Hoogtepunte: Olyfberg│Masada │ Jerigo

Yad Vashem Holocaust Monument

en vele meer!

 

Dag 9

Geniet die laaste dag op jou eie en verken Jerusalem tot dit tyd is vir die bus om te vertrek na die lughawe.

Ingesluit: * Retoer ekonomiese klas vlugte vanaf Johannesburg na Tel Aviv * Lughawe belastings * Ontmoet en bystand deur die operateur met aankoms * Retoer lughawe / hotel / lughawe Vervoer * 8 Dae toer met ‘n private bus met lugversorging en wifi * Engels sprekende toergids * 8 Nagte akkommodasie met ontbyt en aandete daagliks * Toegangsfooie soos per die toerprogram * Pelgrims Sertifikaat vir elke toerlid * Reisversekering Uitgesluit: * Alle persoonlike items * Alle etes en drankies nie gespesifiseer nie * Alle toere en aktiwiteite nie gespesifiseer ini die toerprogram nie * Fooitjies vir bestuurder en toergids * Paspoort en visum kostes indien van toepasing Koste per person wat deel: R40 799,00 Enkel tariewe besikbaar op aanvraag Terme en voorwaardes geld http://iadventure.travel/terms-conditions/