Samantha Graham-Maré, adjunkminister van elektrisiteit en energie, sê daar word onverpoosd gewerk om Suid-Afrika se energiestelsel te versterk. Ondanks struikelblokke werp sleutelbesluite oor die voortslepende energiekrisis reeds vrugte af.

Suid-Afrika is die afgelope 120 dae vry van beurtkrag. Dit is die langste aaneenlopende beurtkragvrye lopie sedert 2020.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×