13-duisend tweehonderd een en sestig nuwe gevalle van die coronavirus in die jongste verslagperiode aangemeld

13,261  nuwe gevalle van die coronavirus in die jongste verslagperiode aangemeld is.  Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het bekend gemaak dat 268 mense  in die tydperk weens die virus gesterf het. Bykans 80-duisend mense is reeds dood sedert die begin van die pandemie in die land. Die meeste nuwe gevalle van die virus kom tans in KwaZulu-Natal voor, gevolg deur die Wes-Kaap, die Oos-Kaap in die derde plek en Gauteng met die vierde meeste infeksies.

 

Luister na potgooie hieronder