Vandag, 16 Junie, word jaarliks aan Suid-Afrika se jeug opgedra, wanneer Jeugdag herdenk word. Die Soweto-onluste het op 16 Junie 1976 begin. Die 12-jarige Hector Pieterson, is doodgeskiet toe lede van die polisie op skoolkinders losgebrand het.

Nagenoeg 20 000 kinders van skole in die Soweto-township, het die strate ingevaar, om teen Afrikaans as onderrigtaal in opstand te kom. Wyle oudpresident Nelson Mandela het Jeugdag in 1994 tot amptelike openbare vakansiedag verklaar.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×