Kenners meen die feit daar Maandag meer as 100 sterftes per dag weens
covid 19 was, geen rede tot kommer is nie. Volgens die jongste kennisgewing van
die Nasionale Instituut vir oordraagbare siektes, is daar Maandag ‘n 119 sterftes
aangemeld. Kenner Prof. Jeremy Nel sê die sterftes is nie onverwags nie, omdat die
siekte ‘n tyd vat om te ontwikkel in ‘n ernstige situasie. Volgens Netwerk24 het Prof
Nel gesê dat die getal sterftes in die vierde vlaag baie minder sal wees as die vorige
vlae, hy voorspel tot so min as 20% van die sterftes van die vorige vlae.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×