2 295 nuwe bevestigde Covid-19 infeksies, nog 109 stertes

 2 295 nuwe bevestigde Covid-19 infeksies, nog 109 stertes

Die Departement van Gesondheid het in sy nuutste Covid-19 verslag bevestig dat 2 295 nuwe infeksies geidentifiseer.
Die totale infeksies staan nou op 792 299.
Intussen is nog 109 sterftes aangeteken.
36 van hierdie sterftes was in die Oos-Kaap gevolg deur die Wes-Kaap met 27.
Die Noord-Wes het 17 sterftes aangeteken.
Die Vrystaats en KZN het elk 12 sterftes gehad en Gauteng 5.
Dit bring die totaal op 21 644 sterftes te staan.
Sedert die aanvang van die virus het 732 531 mense herstel en staan die herstelkoers tans op 92,4%.

LeandreAdmin@