Month: April 2020

President Cyril Ramaphosa het ‘n geleidelike verslapping van die huidige

President Cyril Ramaphosa het ‘n geleidelike verslapping van die huidige Covid-19-inperkingsmaatreëls aangekondig. Dit tree volgende Vrydag in werking. Ramaphosa het verklaar dat die regering die behoefte om ekonomiese aktiwiteite te hervat moet opweeg teen die noodsaaklikheid om die virus te bekamp en lewens te red. Die regering het ‘n benadering ontwikkel wat neerkom op die […]Read More

Dekaan aan UWK pleit dat skoolbedrywighede nie heeltemal opgeskort word

Die dekaan van die fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit van die Wes-Kaap, Rohaan Maarman, pleit dat vanjaar se skoolbedrywighede nie heeltemal opgeskort moet word weens die inperktyd en Covid-19 nie. Hy sê talle leerders is as gevolg van hul huislike omstandighede en omgewings veiliger in skoolomgewings. Maarman stel voor dat moontlikhede oorweeg moet word terwyl […]Read More

Die ANC se Vhembe-tak in Limpopo is teleurgesteld in die

Die ANC se Vhembe-tak in Limpopo is teleurgesteld in die raadslid van Makhado wat in hegtenis geneem is vir die beweerde oortreding van die inperkings-regulasies. Tebogo Mamorobela is op borgtog van op een duisend rand vrygelaat. ‘n Video op sosiale media wys waar sy op haar verjaarsdag vonkelwyn saam met vriende drink. Streeksekretaris Anderson Muduhungu […]Read More

Kenner waarsku die dodetal weens Korona in die VSA kan

Die direkteur van Amerika se sentrums vir Siektebeheer en -Voorkoming, Robert Redfield, waarsku dat die dodetal weens die koronavirus in die land die winter kan toeneem. Die sterftesyfer weens die virus het reeds die 40 000-kerf verby gesteek. Washington Post berig dat Redfield sê ongeveer 80 000 Amerikaners sterf jaarliks aan griep. Hy sê indien […]Read More

Die Life Eugene Marais-hospitaal in Pretoria het vroeëre berigte ontken

Die Life Eugene Marais-hospitaal in Pretoria het vroeëre berigte ontken dat 23 mense in die instelling positief getoets het vir die koronavirus. Life Healthcare se hoofbestuurder vir Nood-mediese dienste, Charl van Loggerenberg, sê die feit is dat 17 werknemers en ses dokters ‘n pasiënt behandel het wat onwetend die virus onder lede gehad het, en […]Read More

Nog sewe in Suid-Afrika aan Covid-19 dood, wat die totaal

Nog sewe mense is in Suid-Afrika aan Covid-19 dood, wat die totaal op 65 te staan bring. Die getal bevestigde gevalle het met 170 tot 3 635 gestyg het. Die departement van gesondheid sê in ‘n verklaring vyf mense is in die Wes-Kaap dood en twee in KwaZulu-Natal, wat die totale sterftesyfer op 65 te […]Read More

‘n Deurbraak teen die stryd teen Covid-19 in Suid-Afrika

‘n Deurbraak in ‘n Wes-Kaapse laboratorium sal Suid-Afrika makliker in staat stel om die Covid-19-krisis die hoof te bied. Die uitvoerende bestuurder van die biotegnologie-maatskappy CapeBio, Daniel Ndima, en bio-tegnoloog Dineo Lioma het ‘n bevestigingstoets vir die koronavirus ontwerp wat die uitslag binne 65 minute beskikbaar stel. Dit duur tans drie uur. CapeBio se qPCR-toets […]Read More

“Eskom kan nie anders as om weer beurtkrag in te

Energie-kenner Ted Blom sê Eskom het geen ander keuse as om weer beurtkrag in te stel nie. Hy het reageer nadat die kragverskaffer aangekondig het dat deurlopende kragonderbrekings weer volgende maand sal begin. Blom wys daarop dat Eskom sê hoewel die huidige afname in die vraag na elektrisiteit hom gehelp het, beperkings op aankope in […]Read More

‘n Nuwe benadering tot die koskrisis word bepleit

Die Suid-Afrika Eerste-forum sê die regering moet ‘n ander benadering volg om die voedselkrisis in die land te hanteer. Volgens die organisasie moet die kospakkieskema geskrap word omdat dit tot begunstiging en sosiale onrus lei. Die forum se woordvoerder, Rod Solomons, sê baie vroue kook reeds vir gemeenskappe en die regering moet saamwerk om sulke […]Read More