Ramaphosa ‘verwelkom’ Marikana-hofuitspraak

Die minister van Justisie, Ronald Lamola, het gesê die Nasionale Vervolgingsgesag, of NVG, het nie strafregtelike verrigtinge teen enigiemand ingestel wat na bewering betrokke was by die diefstal van buitelandse valuta van president Cyril Ramaphosa se Limpopo-plaas af nie. Hy het Woensdag aan die parlement gesê dit is omdat ondersoeke nog aan die gang is. Lamola het ook sy mede-LP’s gewaarsku teen politieke druk op owerhede om hierdie hoogs-kontroversiële saak aan te jaag. Hy het gesê geldwassery, diefstal, aanranding, ontvoering en marteling is van die misdade wat na bewering in Februarie 2020 op die president se Phala Phala-plaas gepleeg is.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×