Tot soveel as veertig persent van volwasse Suid-Afrikaners leen geld om kos te kan koop. FinMark Trust se FinScope Consumer-studie, wys dat lewenskoste nagenoeg 85% van die gemiddelde Suid-Afrikaner se maandelikse inkomste sluk.

Business Tech berig hierdie stand van sake maak dit bykans onmoontlik vir mense om geld weg te sit, om geld te belê, of om enige ontspanningsaktiwiteite te kan bekostig.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×