FORMULE EEN – Ferrari het ook seker gemaak Charles LeClerc bly jaag vir die Rooispan tot tot die einde van 2029.
Die Fransman wat vanjaar 4de op die renjaers se puntelys geëindig het se kontrak stipuleer wel dat hy die span na 2027 kan verlaat indien hy ook nie trevrede is met die Scuderia se vertoning nie.
*LeClerc sal die 1ste 4 jaar elk ’n verhoging van meer as $27 miljoen ontvang waar dit ook in die laaste jaar verdubbel sal word.