MMA – Cory Sandhagen is oorgehaal om Umar Nurmagomedov se onoorwonne rekord in diè naweek se UFC Fight Night te beëindig wanneer diè 2 vegters mekaar eerskomende  Saterdag in Abu Dhabi mekaar in die Octagon  gaan ontmoet in die bantam-gewig afdeling.

 

Die 32-jarige Sandhagen – oftewel “Sandman” soos hy in die 8-hoek bekend staan – spog met ’n rekord van 17 – 4 terwyl Nurmagomedov gaan poog om dit 18 in ’n ry te maak en hom ’n stap nader te neem om die nommer 1 aanspraakmaker vir ’n titelgeveg in diè gewigsklas te word teen die kampioen Sean O’Malley.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×