OLIMPIESE SPELE:  Coco Gauff se Olimpiese tennis droom is ook aan skerwe na ‘n indrukwekkende vertoning deur Donna Vekic in die laaste ronde van 8.

Die Kroasiër het die Amerikaner met 7 – 6 en 6 – 2 gestuit nadat Gauff kop verloor het na ’n uitgerekte woordewisseling met die skeidsregter oor ’n lyn beslissing in die 6de pot van die 2de stel.

LUISTER: Gauff woordewisseling met skeidsregter in wedstryd teen Vekic:

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×