777 nuwe gevalle van die coronavirus is in die jongste verslagperiode aangemeld

Die Ministerie van Gesondheid sê 777 nuwe gevalle van die coronavirus is in die jongste verslagperiode in Suid-Afrika aangemeld. In dieselfde tydperk is agt sterftes bevestig. Die totale sterftesyfer sedert die begin van die pandemie is 52,954. Die herstelkoers is steeds 95 persent. Altesaam 269,102 gesondheidswerkers is ook reeds teen die virus ingeënt.

Luister na potgooie hieronder