‘n  9- Jarige seun van Bloemfontein is dood nadat hy deur sy ma se 32-Jarige kerel vergiftig is. Volgens die polisie was die seun en sy familie tuis toe die seun begin sweet en naar word het. Hy is na ‘n hospitaal geneem waar hy oorlede is. Volgens ‘n polisie-woordvoerder is die polisie van die seun se skielike siekte en dood in kennis gestel. Die uitslag van ‘n nadoodse ondersoek het bevestig dat die seun vergiftig is. Kareli sê speurders het inligting ontvang wat gelei het tot die in hegtenisname van die ma se kêrel. Hy sal na verwagting Vrydag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn. 

 

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×