Die nasionale departement van openbare werke en infrastruktuur, het aansoek gedoen vir ‘n uitsettingsbevel teen onwettige besetters by die Kasteel in Kaapstad. Die Stad Kaapstad verwelkom hierdie stap, en sê die besetting skend die die Kasteel se status as as toerisme-aantreklikheid van groot histroriese belang.

Burgemeester, Geordin Hill-Lewis, sê dit gaan egter ook daaroor dat die besetters se menswaardigheid in ere herstel moet word, deur hulle van toepaslike blyplek te voorsien.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×