ActionSA het vandag by 17 ander organisasies in die hof aangesluit om die regering verantwoordelik te hou vir beurtkrag.  Dit volg op ‘n aansoek om beurtkrag ongrondwetlik te verklaar.  Partye wil hê die regering moet spesifieke sektore en maatskaplike dienste dringend van kragonderbrekings vrystel.  ActionSA se leier Herman Mashaba sê hulle het hul politieke verskil opsy gesit.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×