Herman Mashaba, ActionSA-leier, vra ondersteuners om onmiddelik sy kop te eis, indien hy óóit sou aandui dat hy met die ANC wil saamwerk. Mashaba sê dit is ‘n saak van
onmoontlikheid om hom by die regerende party te skaar, aangesien hy die ANC verantwoordelik hou vir die probleme waarmee Suid-Afrika nou worstel:

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×