Die leier van ActionSA, Herman Mashaba, sê meer moet gedoen word om polisiëring in landelike gebiede te verbeter en ‘n spesiale poging moet aangewend word om boere te beskerm. Mashaba het gister tydens ‘n aanlyn vergadering die stellings gemaak. ActionSA is tans besig met vergaderings oor verskeie beleidsaspekte in aanloop tot sy beleidskongres aanstaande maand.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×