Die adjunkpresident, Paul Mashatile, se vraag-en-antwoord-sessie van die Nasionale Raad van Provinsies wat vir Donderdag geskeduleer was, is uitgestel.
Dit kom dae nadat hy die ineengestort het toe hy ‘n toespraak in Tzaneen in Limpopo gelewer het.
Mashatile sou die raad inlig oor planne om munisipaliteite se prestasie te verbeter en diensleweringskwessies aan te spreek, maar sy mediese span het hom aangeraai om ná die voorval te rus.