Afgetrede Grondwet Hof regter Sisi Khampepe, gaan rassismebewerings by die Universiteit Stellenbosch ondersoek.

Dit is ná die urinesage verlede maand waar ’n wit student op die eiendom van ’n mede-swart student urineer het.

Die student is ná die voorval geskors.

Khampepe is aangestel om ‘n onafhanklike kommissie na die voorval te lei.

Daar word verwag dat die kommissie later vandeesmaand sal begin.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×