Die burgerregteorganisasie AfriForum beskuldig die EFF daarvan dat hulle ʼn vervalsde betalingsdokument verskaf het. Die betaling is vir regskostes wat spruit uit die EFF se uitgerekte regsgeding oor onwettige grondbesetting wat AriForum gewen het. AfriForum se hoof van Openbare Betrekkinge, Ernst van Zyl, sê hulle het die week ‘n elektroniese bewys van betaling vir 316 duisend rand ontvang. Die organisasie het ‘n volskaalse ondersoek geloods om vas te stel of dit eg is.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×