AfriForum en Solidariteit het vandag onderskeidelik hofstukke in die

Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria beteken waarin die organisasies die hof

versoek om die voortsetting van die huidige ramptoestand ongeldig te verklaar. In sy

argumente stel AfriForum dat daar tans geen ramp is nie en dus geen nut vir ’n

ramptoestand nie. Die organisasie sê dat wanneer daar gekyk word na die huidige

hospitalisasie- en sterftesyfer vir COVID-19 is daar geen regverdiging vir die

voortgesette onderdrukking van burgers se vryheid nie.

 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×