Afriforum het ‘n prokureur aangestel om die hofverrigtinge in die Piet Retief-saak te monitor

Afriforum het ‘n prokureur aangestel om die hofverrigtinge in die Piet Retief-saak te monitor en te verseker dat geregtigheid geskied in die borgtogaansoeke van vyf mans.

Die mans word daarvan beskuldig hulle twee broers op die plaas Pampoenkraal vroeër die maand vermoor het.

Die mans se borgtogaansoeke is vroeër vandeesweek tot komende Maandag uitgestel.

Luister na potgooie hieronder