AfriForum is bekommerd oor die ANC-regering wat spog met ’n matriekslaagsyfer van net oor die 80 persent. Die organisasie meen hierdie syfer is misleidend aangesien verskeie leerders wat in 2011 vir gr. 1 ingeskryf het nooit tot by matriek gevorder het nie.
AfroForum het ook kommer uigespreek oor die ongeveer 120-duisend leerders wat nie betyds vir die nuwe skooljaar in skole geplaas is nie.