AfriForum sê die regering se toepassing van bykomende beurtkrag is ongrondwetlik

 AfriForum sê die regering se toepassing van bykomende beurtkrag is ongrondwetlik

AfriForum dreig om Eskom hof toe te neem oor die instelling van bykomende beurtkrag in gevalle waar munisipaliteite agterstallig is.

Die burgerregte-organisasie sê die kragvoorsiener pas tans nie net regoor die land beurtkrag toe nie, maar sny ook die krag af by sekere munisipaliteite.

Die AfriForum-lid Eugene Brink sê in baie gevalle betaal verbruikers hul elektrisiteitsrekeninge getrou aan hul munisipaliteit, maar die munisipaliteite betaal dan nie Eskom nie.

LeandreAdmin@