As deel van die Solidariteitbeweging, steun die burgerregteorganisasie AfriForum, die ANC se aankondiging oor ʼn moontlike regering van nasionale eenheid. Kallie Kriel, AfriForum se uitvoerende hoof, sê terwyl daar tog kommer heers oor radikale partye wat dalk deel van hierdie regering kan wees, het hulle ook nie slapelose nagte hieroor nie.

Dít omdat Suid-Afrikaners veerkragtig is, en reeds bewys het dat hulle die land kán opbou. Kriel sê AfriForum wil omstandighede help skep, waaronder Suid-Afrikaners sáám aan die land se toekoms kan bou.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×