President Cyril Ramaphosa sê die gebruik van natuurlike hulpbronne bied ondersteuning aan die ekonomiese voortbestaan van gemeenskappe regoor Afrika.

Ramaphosa het by die biodiversiteit-ekonomie en beleggingsindaba in Boksburg gesê mense maak reeds vir duisende jare lank op ‘n volhhoubare wyse van biodiversiteitsprodukte gebruik.

Volgens die president het dit ook ‘n pilaar van landelike ekonomiese strukture in Suid-Afrika geword.

President Cyril Ramaphosa: 

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×