Die Afrikaanse aksent is aangewys as die tweede mees aantreklike aksent ter wêreld. Enjoy Travel se lesers het meer as seweduisend tale ter wêreld geëvalueer en Afrikaans die tweede plek besorg. Die nommer een plek het gegaan aan Nieu-Seeland se Kiwi-aksent. In die derde plek is die Ierse aksent, vierde is Italiaans, en vyfde is die Australiese aksent.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×