Agri Wes-Kaap het sy meegevoel betuig met boere in die Vrystaat

Agri Wes-Kaap het sy meegevoel betuig met boere in die Vrystaat na die moord op ‘n jong plaasbestuurder in die provinsie.

Brendin Horner se liggaam is aan ‘n paal vasgebind gekry met steekwonde aan die kop en nek.

Agri Wes-Kaap se uitvoerende hoof, Jannie Strydom, sê daar was al talle beroepe op die regering om aktief aandag te gee aan alle geweldsmisdade, maar hy twyfel of die politieke wil bestaan.

Luister na potgooie hieronder