AgriSA gaan nie bes gee met sy optrede teen die departement van water en sanitasie se nuwe regulasies vir waterlisensies nie.

Die voorwaardes vereis dat lisensiehouers tot 75% swart aandeelhouding moet hê.

Die departement het nou aangedui dit sal slegs geldig wees vir 1,5% van waterbronne wat nog nie toegeken is nie.

Díe inligting kom nadat AgriSA kommentaar ingedien het op die konsepregulasies wat op 19 Mei bekendgemaak is.

Daar word onder meer voorgestel dat sommige besighede wat watergebruikslisensies wil bekom, tot soveel as 75% swart aandeelhouding moet hê.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×