Soveel as agt Suid-Afrikaners is op Interpol se rooilys van mees gesoekte misdadigers.  Netwerk24 berig die sewe mans en een vrou word in onder meer in Suid-Afrika, Eswatini, Brasilië en Namibië gesoek. Hulle word vir onder meer moord, poging tot moord, voertuigkaping, dwelmhandel en oortredings van natuurlewe-wetgewing gesoek.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×