Die Amerikaanse regering sê hy ondersteun Suid-Afrika se poging om Ace Magashule se voormalige persoonlike assistent uit te lewer.

Die Amerikaanse prokureur, Erek Barron, sê die versoek deur die Nasionale Vervolgingsgesag het bewyse wat bewerings ondersteun dat Moroadi Cholota geweet het van en deelgeneem het aan die onwettige kontrak en terugbetalingskema in Suid-Afrika. Barron sê die bewyse toon dat Cholota twee bankrekeninge gehad het. Sy word nou saam met haar voormalige baas van korrupsie en bedrogaanklagte aangekla.

error: Inhoud is beskerm !!
×

Rosestad, Waar jy wil wees, trots in Afrikaans

×