Arcelomittal Suid-Afrika (Amsa) het ‘n reddingspakket van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie gevra.

Die korporasie het ‘n belang van 6.4% in die maatskappy gehad.

Amsa wil die R3.1-miljard reddingspakket gebruik om die sluiting van sy staalmeule in die land te keer. Die maatskappy het vanjaar aangekondig dat hy die Vereeniging- en Newcastle-fasiliteite gaan sluit.

Die Sunday Times berig dat samesprekings vir ‘n reddingspakket van die regering misluk het.

error: Inhoud is beskerm !!